SEWE VELFEITE
Ons word almal met ‘n pragtige vel gebore.
Veroudering word veroorsaak deur son, lugbesoedeling en stres.
Kollageen is die basiese boustene van vel, m.a.w 70 %.
Elastien verhoed die vernietiging van kollageen.
Veroudering is dieet en leefstyl gebonde.
Vitamien C is onontbeerlik in die konstruksie van nuwe kollageen.
Rook vernietig kollageen.

SEWE MANIERE OM MET GRASIE OUD TE WORD
Oefen gereeld en volg ‘n gebalanseerde dieet.
Verminder die nadelige effek van sonbrand.
Moenie rook nie en gebruik alkohol matig.
Drink ten minste 6-8 glase water per dag.
Slaap genoeg !
Kry selfvertroue deur altyd op jou beste te lyk !
Dink slegs aan MOOI en POSITIEWE dinge

SEWE WYSES HOE LASERBEHANDELINGS JEUGDIGHEID HERWIN
Afskilfering van dooie, dowwe vellaag.
Verminder die voorkoms van groot porieë, verhoog self-diepreiniging
Versag veltekstuur, verhoog elastisiteit en bevorder egalige velkleur
Bevorder metabolisme, limfdreinering, bloedsirkulasie, immuniteit.
Plooitjies kan verminder word met tot 97% !
Herstrukturering van kollageen
Stimulering van nuwe elastien en kollageenvorming.

”There is a fountain of youth:
it is your mind, your talents, the creativity you bring to your life and the lives of the people you love.
When you learn to tap this source,
you will have truly defeated age.”
- Sophia Loren -